Android en Tablet Toets
Instruksies
Gebruik u kind se Tablet/Ipad en maak die Brainysaurus webblad oop met Chrome - Moet asseblef nie SAFARI gebruik nie.
Kliek dan op die onderstaande "Toets Nou" skakel.
Wanneer die toetsskakel gekliek word sal dit vra om in iSpring Play oop te maak.
Kliek die LAUNCH knoppie
U sal dan gevra word om iSpring Play deur Play Store (Android) of App Store (IOS) af te laai
As u iSpring Play kan aflaai en die Toetsblad kan oopmaak sal Brainy op u kind se toestel werk.
Indien u nie 'n opsie kry om iSpring af te laai nie, of 'n foutboodskap by Play Store (Android) kry, sal Brainy ongelukkig nie op die Android toestel werk nie.
Toets Nou