TERME EN VOORWAARDES:
- Brainysaurus word slegs as 'n pakket verkoop tensy ons nie van u spesifieke handboeke dek nie - vakke kan dus nie apart aangekoop word nie.
- Volgens standaard sagteware lisensiëringsreëls kan Brainysaurus slegs op een rekenaar of tablet per kwartaal ge-aktiveer word.
- Pakkette is slegs geldig vir die jaar waarin dit aangekoop word.
- Sien asseblief die FAQ skakel bo aan hierdie bladsy vir verdere besonderhede oor ons program.