Graad 4 – 7 : 2026 Pryse
- Pryse word per kwartaal se werk gelys.
- Alle werk word handboek-spesifiek opgesom.
- Wiskunde is nie handboek-spesifiek nie; Vraestelle word volgens KABV (CAPS) en die toepaslike kurrikulumvereistes vir elke graad en kwartaal opgestel.
- Wiskunde vorm nie deel van enige afslagstruktuur nie.
- Terme en Voorwaardes geld.
Belangrik rakende aanlyn produkte:
Animasies en Quizzes is slegs aanlyn beskikbaar en vereis registrasie.
Wanneer u hierdie aanlyn produkte koop, koop u jaarlikse toegang vir die betrokke skooljaar.
Toegang geld slegs vir die jaar waarin die produk aangekoop is.
Wiskunde: Vraestelle en memorandums is aflaaibaar en uitdrukbaar. Die video-memorandums is slegs aanlyn beskikbaar en vereis registrasie.
GRAAD 4 – 6 PRODUKTE

Animasies
R80PER VAK • PER KWARTAAL
Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe
- Koop 3 vakke → R75 per vak

Brainykaarte
R80PER VAK • PER KWARTAAL
Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe Lewensvaardighede
- Koop 3 vakke → R75 per vak

Quizzes
R80PER VAK • PER KWARTAAL
Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe
- Koop 3 vakke → R75 per vak

Wiskunde
R100PER KWARTAAL
3 Vraestelle Memorandums Video-memorandums
- Vir toets- en eksamenvoorbereiding
SPAAR WANNEER JY MEER VAKKE KIES
| Wat jy koop per kwartaal | Aantal Items | Prys per vak | Voorbeeldprys |
|---|---|---|---|
| Enige 1 vak (bv. net NW Animasie) | 1 | R80 | R80 |
| 3 vakke in dieselfde produk (bv. Gesk + Geo + NW Quizzes) | 3 | R75 | R225 |
| Vakke uit 2 verskillende produkte (bv. 3 Animasies + 3 Brainykaarte) | 6 | ±R67 | R400 |
| Vakke uit al 3 produkte (bv. 3 Animasies + 3 Brainykaarte + 3 Quizzes) | 9 | ±R61 | R550 |
GRAAD 7 PRODUKTE

Animasies
R70PER VAK • PER KWARTAAL
Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe EBW
- Koop 3 vakke → R65 per vak

Opsommings
R70PER VAK • PER KWARTAAL
Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe EBW
- Koop 3 vakke → R65 per vak

Vraestelle
R70PER VAK • PER KWARTAAL
- 2–3 vakke → R60 per vak
- 4+ vakke → R50 per vak

Wiskunde
R100PER KWARTAAL
3 Vraestelle Memorandums Video-memorandums
- Vir toets- en eksamenvoorbereiding
SPAAR WANNEER JY MEER VAKKE KIES
| Wat jy koop per kwartaal | Aantal Items | Prys per vak | Voorbeeldprys |
|---|---|---|---|
| Enige 1 vak | 1 | R70 | R70 |
| 4 vakke in dieselfde produk (bv. EBW + Gesk + Geo + NW Opsommings) | 4 | R65 | R260 |
| Vakke uit 2 verskillende produkte (bv. 4 Animasies + 4 Opsommings) | 8 | R55 | R440 |
| 2–3 Vakke se Vraestelle | 3 | R60 | R180 |
| 4+ Vakke se Vraestelle | 4 | R50 | R200 |
